Christiaan X | |
---|---|
Koning van Denemarke en Ysland | |
Periode | 14 Mei 1912 – 20 April 1947 |
Voorganger | Frederik VIII |
Opvolger | Frederik IX |
Huis | Sleeswyk-Holstein-Sonderburg-Glücksburg |
Vrou | Alexandrine van Mecklenburg-Schwerin |
Kinders | Frederik IX van Denemarke Knud, erfprins van Denemarke |
Vader | Frederik VIII |
Moeder | Louise van Swede |
Gebore | 26 September 1870, Kopenhagen |
Oorlede | 20 April 1947, Kopenhagen |
Christiaan X (26 September 1870 – 20 April 1947) was van 1912 tot 1947 koning van Denemarke en van 1918 tot 1944 die enigste amptelike koning van Ysland (as Kristjan I).